Micheil Saakasjwili

Micheil Saakasjwili
Micheil Saakasjwili
Micheil Saakasjwili in 2008

Goewerneur van die Odessa-oblast
Ampsbekleër
Termynaanvang
30 Mei 2015[1]
President Petro Porosjenko
Eerste minister Arseni Jatsiënjoek
Voorafgegaan deur Ihor Palytsia

3de president van Georgië
Ampstermyn
20 Januarie 2008 – 17 November 2013
Eerste minister Lado Gurgenidze
Grigol Mgaloblisjwili
Nika Gilauri
Vano Merabisjwili
Bidzina Iwanisjwili
Voorafgegaan deur Nino Burjanadze (waarnemend)
Opgevolg deur Giorgi Margwelasjwili
Ampstermyn
25 Januarie 2004 – 25 November 2007
Eerste minister Zurab Zhvania
Zurab Noghaideli
Lado Gurgenidze
Voorafgegaan deur Nino Burjanadze (waarnemend)
Opgevolg deur Nino Burjanadze (waarnemend)

Persoonlike besonderhede
Gebore 21 Desember 1967 (1967-12-21)
Tbilisi, Georgiese SSR, Sowjetunie (tans Georgië)
Politieke party Verenigde Nasionale Beweging
Eggenoot/-note Sandra E. Roelofs
Kind(ers) Eduard en Nikoloz
Alma mater Nasionale Universiteit van Kijif
Columbia-universiteit
George Washington Universiteit
Internasionale Instituut van Menseregte
Universiteit van die Distrik van Columbia
Religie Georgies-Ortodoks
Handtekening

Micheil Saakasjwili (Georgies: მიხეილ სააკაშვილი [mɪχɛɪl sɑɑkʼɑʃvɪlɪ]; Oekraïns: Міхеїл Саакашвілі; gebore 21 Desember 1967) is ‘n Georgiese en Oekraïens politikus en regsgeleerde.[2][3] Hy was die derde president van Georgië vir twee opeenvolgende termyne van 25 Januarie 2004 tot 17 November 2013 (met 'n kort onderbreking in die winter van 2007 tot vroeg 2008). Van Mei 2015 tot November 2016 was Saakashvili die goewerneur van Oekraïne se Odesa-oblast.[4] Hy is die stigter en voormalige voorsitter van die Verenigde Nasionale Beweging. Saakashvili staan sedert 7 Mei 2020 aan die hoof van die uitvoerende komitee van die Oekraïne se Nasionale Hervormingsraad.[5] Hy dien tans 'n tronkstraf uit in Georgië vir magsmisbruik en die organisasie van 'n ernstige liggaamlike besering van 'n opposisie-LP.[6]

  1. (uk) Порошенко у суботу на Одещині представить Саакашвілі
  2. Ukraine Offers Saakashvili Post Of Deputy Prime Minister, RadioFreeEurope/RadioLiberty (22 April 2020).
    • "Ex-Georgia leader vows to regain Ukrainian citizenship". Washington Post. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2021.
    • "Ukraine President presents Saakashvili as new governor". Ukraine Today. 30 Mei 2015.
  3. Georgian Saakashvili quits as Ukraine Odessa governor, BBC News (7 November 2016).
  4. Mikheil Saakashvili appointed to spearhead reform drive in Ukraine, Financial Times (7 Mei 2020).
    Georgian Ex-President Saakashvili to Get Ukraine Reform Role: Sources, New York Times (6 Mei 2020).
  5. Statement of the Prosecution Service of Georgio, Prosecutor's Office of Georgia (1 Oktober 2021).

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search